![]() ![]() ![]() ![]() |
Was lanklaas in `n hospitaal waar, van die sekuriteit by die deur tot die spesialis in ICU jou met vriendelikheid en respek hanteer. Meer soos `n hotel gevoel as `n hospitaal. Mees behulpsaamste personeel ooit! Dankie dat julle my pappa se lewe gered het deur julle flinke optrede!!
- Lorinda GerberPractice number: | 0525081 |
Telephone number: | 012 740 1243 (ZAH ext 243) |
Physical address: | ZAH Consulting Rooms, Suite 408, Zuid-Afrikaans Hospital, 293 Bourke Straat, Muckleneuk, Pretoria. |