"In vandag se samelewing lewer die media gereeld verslaggewing insake gebeurtenisse wat vreeslik skeef loop. Ek kan egter getuig oor die uitstekende wyse waarop ZAH se personeel ons situasie hanteer het. Ons 4-jarige seuntjie het onlangs aan nierversaking gely en is oorgeplaas na ZAH. Aangesien ons geen vorige onderhandelinge met ZAH gehad het nie, was ek aanvanklik skepties." - Ferdinando & Louis’e Pulella.
- Patologie & Diagnosties
Patologie
Die patoloë wat beskikbaar is by die Zuid-Afrikaans Hospitaal is Ampath en Niehaus, Dyson & Lancet Laboratoriums. Vir kontakbesonderhede, kliek asseblief hier.
Radiologie
X-strale en magnetiese ressonansie beeldingfasiliteite is beskikbaar. Nuutste toevoegings sluit digitale x-straletafels en ‘n 16-snit skandeerder in. Vir kontakbesonderhede, kliek asseblief hier.