“Zuid-Afrikaans Hospitaal is ‘n veilige hawe en rusplek langs die pad,” - Mnr C. Nel
- Stuur ‘n Boodskap aan ‘n Pasiënt
Stuur gerus 'n boodskap aan 'n pasiënt by Zuid-Afrikaans Hospitaal. Ons sal seker maak die boodskap word so spoedig moontlik oorgedra.
Let Wel: Hierdie diens is beskikbaar Maandae tot Vrydae, 07:00 - 16:00. Indien 'n boodskap later as 16:00 ontvang word, sal dit die volgende oggend aan die pasiënt oorhandig word. Boodskappe wat op 'n Saterdag of Sondag ontvang word, sal die Maandagoggend oorgedra word.