"Hierdie hospitaal is fantasties!" Me. Charlene Nortjie. |
Welkom, en dankie vir u belangstelling in die Zuid-Afrikaans Hospitaal! Ons is ‘n algemene, nie-winsgewende, onafhanklike hospitaal, met ‘n bindende belofte aan ons medemens om hoë kwaliteit pasiëntesorg te lewer. Ons bied die nuutste en beste in mediese tegnologie, gekwalifiseerde en bekwame verpleegpersoneel, en van die beste mediese spesialiste in die land. Blaai gerus deur ons webwerf en vind meer uit oor die nuutste en opwindende gebeure by ons hospitaal.
|
|